Pasella besoek Barkly-Wes, 'n dorp van eerstes

Noordwes van Kimberley, op die noordelike oewer van die Vaalrivier, lê Barkly-Wes. Minki gaan stap daar rond en vind uit dat dit 'n dorpie van eerstes is.