Genoeg krag vir elke dag

Jy het elke dag hope energie nodig om al die balle in die lug te hou. Só bly jy opgeruimd en volstoom aan die gang.