Hartspraak Missie

Ons gesels oor die pad vorentoe vir Hartspraak. Ons herbevestig ons missie om die Afrikaans Christelike gesins kultuur te bespreek en bevorder teen die agtergrond van volgehoue isolasie en vervolging.Alle onderwerpe wat die Afrikaanse Christelike gesin en kultuur raak is op die tafel.