Oorsig: Jeremia

Kyk na ons oorsigvideo van Jeremia wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Jeremia kondig aan dat God Israel se sondes sal oordeel met ballingskap na Babilon en dan leef hy deur die verskriklike voorspellings wat hy gemaak het. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Jeremia