Bobby van Jaarsveld 'haal sy masker af' | Die GROOT Ontbyt 2024
Die sanger Bobby van Jaarsveld haal vir die eerste keer ’n “masker wat die wêreld vir hom aangetrek het, af” in sy nuwe enkelsnit, Verlore Seun. Hierdie liedjie uit Bobby se eie pen, is volgens hom die mees eerlikste en mees opregte liedjie wat hy nóg vrystel. “Dit gaan maar oor ons elkeen se eie pad en ons pad met God. Hoe ons almal maar eintlik sukkel, maar wil dit nie altyd dit erken nie. Dit gaan eintlik oor soveel goed met so baie boodskappe, maar uiteindelik gaan dit daaroor dat ’n mens self moet besluit om uit daai gat uit te klim en die call moet maak dat jy redding nodig het,” het Bobby gesê. Bobby kuier saam met Jennifer #opigeelbank om ons meer oor die liedjie te vertel en ons hoor waarmee hy nog besig is. #diegrootontbyt #BobbyVanJaarsveld #Musiek

Chris Chameleon oor sy terugkeer na die verhoog | 10 Jun 2026

Hannon Bothma | Kom ons leer hom beter ken | 4 Augustus 2022

Soen my (Dermot Kennedy Inspired song - Kiss Me) 2026 | Afrikaans Dance version

Bobby van Jaarsveld - Verlore Seun (Amptelike Musiekvideo)

Dozi gesels oor sy toer, musiek en sy hart | 28 Februarie 2024

Volg jou drome & wees jouself | Leah Van Niekerk S1E5.

Die Getuienis van Andrew de Vries

Joburg Mayor CAUGHT Off Guard As Parliament Unleashes Brutal Questions

Orkney Snork Nie S04E11 😄 Marathon | Iconic South African Sitcom Full Episodes

Twak Praat Ep. 20 - Robbie Wessels

Commnr Madlanga grills Chief Mashaba to admit receiving R 30 000 from Mr Nku The alleged informe

Explosive WhatsApp chats link Malema and Khan

Nicholis Louw | Oor sy jongste liedjie 'CocoPops en Kaas' | 30 Maart 2023

Twak Praat 32 - Dozi

Brendan Peyper | Oor sy waarheid en 'Jou Tipe Boer' | #DieGROOTBrekfis

Malema ATTACKED Mkhwanazi, Now It TURNS UGLY!

Afrikaans is Groot 2024 - Die Konsert

BMW XM ON AUCTION AT AUCOR 15 JUN 2026

Moment Tricky Plan Of Cat Matlala And His Lawyer Collapsed In Front Of Everyone In Court| Madlanga

