VitaAmp Inspirasie | Volharding 101

Volharding is een van die belangrikste geestelike beginsels wat ons moet hê. Johan leer jou vanoggend hoe om te volhard maak nie saak wat.