Gasspreker: Wimpie v/d Sandt

Tydens vanjaar se SOK Sport Gala-aand by HS Brackenfell, was Wimpie van der die gaspreker. Hy het 'n bietjie meer agtergrond gegee oor sy verhaal tot waar hy vandag aan die hoof van BokRadio staan. He talked about being down and out, having hope, believing, hard work and grabbing the opportunities that life gives you. Hierdie was 'n praatjie wat deur almal baie geniet was. Hoop u geniet dit ook! © PinPro Media