JAN JAN JAN - Braaf Soos 'n Boerboel (Official Music Video)
Official Music Video for "Braaf Soos 'n Boerboel" by Jan Jan Jan. Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/BRAAF Follow Jan Jan Jan op Social Media: Facebook - / janjanjanboerboel Instagram - / janjanjan_officialsa TikTok - https://vm.tiktok.com/g7cGwA/. Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/jan-jan-jan/ FILMSPAN: Kinematograaf: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals) Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear (PTY) LTD Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals) Assistent: Willem Terblanche (IG/@willemterblanchecouture) Grip - Zanru Theron (IG/@puzzelz14) Grip - Hanru Van Zyl (https://www.lunchtinstudios.com/) Gaffer - Pat Mashaba Best boy Grip - Leon Nortje Grip Assistent - Kainos Mudzingwa STILERING: WillemTerblancheCouture (IG/@willemterblanchecouture) https://www.boerboelwear.co.za/ GRIMERING: Ashley Palmer (IG/@ashleypalmer_makeup) CHOREOGRAFIE: Dylan Kotze (IG/@d.yl.a.n) Braaf soos ‘n Boerboel - Lirieke Wie kan ‘n plan soos ‘n boer beraam ‘n Man soos Jan Wie sal sy man soos ‘n Boer kan staan ‘n Jan sal kan Wie is so hardekwas soos ‘n boer ‘n Man soos Jan En wie is ook so handig met sy roer ‘n Man soos Jan Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel So sterk soos ‘n bees So taai soos ‘n ratel Skrik nie vir ‘n reus Hy hou van raakskiet Hy like nie van kwes Hy’s soos Superman In khaki ge-dress Wie kan sy sê sê soos ‘n boer sy sê sê (hey) ‘n Man soos Jan En wie se durf sal nooit gaan lê Dis Jan Ons man Wie’t altyd ‘n knipmes in sy sak ‘n Man soos Jan Wie sal die bul by die horings pak ‘n Jan sal kan Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel So sterk soos ‘n bees So taai soos ‘n Ratel Skrik nie vir ‘n reus Hy hou van raakskiet Hy like nie van kwes Hy’s soos Superman In khaki ge-dress Al is jy Van der Merwe Al is jy Van Zyl Binne elke een van ons Is daar ‘n Jan wat skuil Al kom jy van Brakpan Of van Stellenbosch Dit maak nie rerig saak nie Maak die Jan ‘n bietjie los Al is jy kort soos ‘n lont Of so breed soos n bees Kan jy maar soek vir Jan Hy sal daar binne wees (Hy sal daar binne wees) Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel So sterk soos ‘n bees So taai soos ‘n Ratel Skrik nie vir ‘n reus Hy hou van raakskiet Hy like nie van kwes Hy’s soos Superman In khaki ge-dress Oh Hooo Hooo Is die skaap op die spit? Nooi vir Jan! Oh Hooo Hooo Is die kalf in die put Bel vir Jan Hy’s getrou soos ‘n Boerboel So sterk soos ‘n bees So taai soos ‘n Ratel Skrik nie vir ‘n reus Hy help waar hy kan Hy het altyd ‘n plan Hy’s soos Superman In khaki ge-dress SPESIALE DANK AAN: Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging ( / helpendehand ) en Ons Winkel - Helpende Hand ( / onswinkelnasionaal ) – sonder julle betrokkenheid sou hierdie projek nie moontlik gewees het nie. Christelle Webb-Joubert en Juanita de Villiers by Lekker Luister ( / lekkerluisterstories ) vir die plasing van die oorspronklike storie, genaamd ‘Braaf die Boerboel’. Jacolene du Plooy - Spelterapeut en Skrywer van die pragstorie, ‘Braaf die Boerboel’ ( / jacoleneskrywer . Ruan Odendaal, Liezl Malan, DaNielle Jordaan en Hannes Nienaber by Hoërskool Garsfontein vir die positiewe en konstruktiewe insette wat julle gelewer het tot die #BraafProjek. Hoërskool Garsfontein, sowel as die senior koorlede van Laerskool Tygerpoort. Julle harde werk en bydrae het vorm onlosmaaklik deel van hierdie ongelooflike musiekvideo. Die senior koorlede van Tygerpoort wat betrokke was by die opname van die lied. Die bestuur van Loftus Versfeld Stadion vir die gebruik daarvan tydens die verfilming van die musiekvideo. Laastens bedank ons die hoofde van die betrokke skole, sowel as elke leerder, personeellid en ouer wat betrokke was by die projek – direk en indirek. #OnsSêBaieDankie Music video by JAN JAN JAN performing Braaf Soos 'n Boerboel. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel wear http://vevo.ly/rlQVDu #JanJanJan, #BraafSoosnBoerboel #Braaf #BraafDans #LangJan #KleinJan #MooiJan #Boerboel

JAN JAN JAN - Hy's 'n Lekker Ou (Official Music Video)

Vetkoek Paleis S04E07 😂 | Marathon | Classic Afrikaans Sitcom Comedy

JAN JAN JAN - Ek Bly 'n Boer

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Die RSA is in my DNA - Jou Huis is HIER!

FATMAN - Tannie Katesbes (Official Music Video)

Klein Kwagga en JAN JAN JAN gesels oor hul liedjie 'DANS, KWAGGA' | 19 April 2024

Bosnien-Herzegowina – Katar Highlights | Gruppe B, FIFA WM 2026 | sportstudio

Kollabiert die EU wie die Sowjetunion? | #KrallErklärt

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

JAN JAN JAN - Tant Tilla (Official Music Video)

Barto - H2Oë (Official Music Video)

JAN JAN JAN - Wys jou Vleis

10 Funny South African Commercials

Bobby Van Jaarsveld - Boer Ding (Official Music Video)

Habe & Dere Dorfparty Mix #4 (Bulldog 🚜 Edit)

5 nach 12 für Deutschlands Zukunft? - #151 LeaderTalks mit Prof. Dr. Dr. Hans-Werner Sinn

Bobby van Jaarsveld - My Tipe (Amptelike Musiekvideo)

Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)

