Vader (Lukas 15:11-32) | Des-lie van Wyk

In hierdie boodskap kyk ons na die gelykenis van die verlore seun (Lukas 15:11–32) en ontdek die Vader se hart vir Sy kinders. Ons staan ook stil by Josua 24:15: "Maar ek en my huis, ons sal die Here dien." Hierdie is 'n oproep aan mans om geestelike leiding in hulle huise te neem, hulle gesinne na God toe te lei en standvastig vir die waarheid te staan. 📖 Skrifgedeeltes: • Lukas 15:11–32 • Josua 24:15 Ons bid dat hierdie boodskap jou sal bemoedig en toerus om die Here met jou hele huis te dien. #TruthChurch #Johannes1717 #Lukas15 #Josua2415 #Evangelie #Gesin #Geloof