Suidwes, my land (Amptelike video)

Jezelle se groot treffer getiteld "Suidwes", ook bekend as "Suidwes, my land" nou ook op Jezelle se eie YouTube kanaal. Geniet hierdie tydlose treffer. Woorde en Musiek: Jezelle (Rossouw) Yssel Label: Global Africa Entertainment (Johan Yssel) Aggregator: CD Baby