Wanneer Jesus "nee" sê [14 Aug 2022]

Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag die 14de Augustus om 9:00. Ons gaan kyk na 'n paar tekse waar Jesus "nee" gesê het en vra hoe dit ons kan help wanneer ons "nee" sê. Almal is welkom!