Die waarde van ons moedertaal - 'n wapen in die kultuuroorlog. Praat Afrikaans reg en met trots!

Hierdie aanbieding was gedoen tydens die GHA (Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans) se jaarvergadering. Ons onderskat grotendeels die waarde van ons moedertaal. Sy is 'n wapen wat ons kan gebruik in die kultuuroorlog, maar weet ons dit en weet ons hoe? Luister saam en gesels in die kommentare.