Die Waarheid is meer as leerstukke. Die waarheid is Jesus [13 Maart 2022]

Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek eerksomende Sondag. Ons tema vir die oggend is "Die Waarheid is meer as leerstukke. Die waarheid is Jesus".