Gilgal - 'n Plek van Afsny, Losmaak en Bevryding
In hierdie boodskap neem ons ’n reis terug na die plek Gilgal in die Ou Testament – ’n plek van groot geestelike betekenis. Dit was daar waar God die verlede van Israel afgesny het, hulle sonde vergewe het, en hulle voorberei het vir die belofte wat voorlê. Maar Gilgal is meer as net ’n historiese plek… dit is ook ’n geestelike plek vir ons vandag: ✨ ’n Plek waar God jou verlede wegneem. ✨ ’n Plek van nuwe begin en herstel. ✨ ’n Plek waar jy weer herinner word aan verbond en roeping. ✨ En ook ’n plek van waarskuwing – om nie afvallig te word van Hom nie, maar om aan te beweeg na God se volgende stap vir jou lewe. Laat hierdie boodskap jou inspireer om terug te keer na jou eie Gilgal – waar God alles nuut maak! 🙌 #Gilgal #NuweBegin #Roeping #Bybelboodskap #AfrikaansePreek #Geloof #Vergewing

Die Geheim van Vrug Dra..

2026 / Om In God Gewortel Te Wees.

“De volgende psychologische test is al begonnen” | Mattias Desmet

End Times in Sight Live from Thursday, June 4, 2026

Sosiale Media..Goed of Sleg? Wat sê die Bybel?

Toen kwamen de slapeloze nachten...

Her-Fokus. Die Tyd is Nou!

'Opa en oma hebben een heel andere bijbel dan u papa.'

What happens to us after the recording? | Questions on the Table #3

Geen Plek.. Maar Presies Die Regte Plek!

START YOUR TUESDAY WITH FAITH | TODAY GOD IS GIVING YOU UNEXPECTED OPPORTUNITIES | FATHER FREDDY ...

Belydenis..na Volgeling!

Sondag Diens | Gretha Wiid | 17 Mei '26

Russlanddeutsche Christen in Cloppenburg

God se Waarheid vs Mense se Opinies

Winter of Somer.. Dien God!

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

10 Jul '22 | Is dit Goddelik, of is dit reg? / Is it Godly, or is it right? | Renier Kleinsmith

HOMILÍA DE HOY | DIOS AYÚDAME A CONFIAR AUNQUE NO ENTIENDA NADA | PADRE FREDDY BUSTAMANTE

