Fotogeskiedenis Albert & Neeltje Deel III

Hierdie deel van die fotoverhaal begin in Februarie 1988 toe ons na Klerksdorp verhuis het, en strek tot Maart 1998. Dit was ’n tyd van nuwe begin en groei, toe ek my loopbaan voortgesit het as Departementshoof Senior Primêre by Laerskool La Hoff.