Bella - Mis Jy My Al (Amptelike Musiekvideo)

Musiekvideo deur: EliasJFilms Luister 'Mis Jy My Al' hier: https://bella.lnk.to/MisJyMyAl Volg vir Bella op sosiale media: Instagram - https://www.instagram.com/bella.coles... TikTok - https://www.tiktok.com/@bella.coleske... _____________________ Lirieke: Is jy verlief met jou Kop in die wolke Sink al hoe dieper In nuwe blou oë Het jy jouself verloor Of gevind deur die liefde Maak die idee van Alleen wees jou bang Probeer jy nog vergeet Van daai aand Toe jy verlore raak In ons verlede Vertel ’n leuen Sê dat jy my sal vang Ten alle tye sal klou Aan my hand of dink jy Als gebeur met ’n rede Hoor jy nog my stem In jou kar as jy ry In my straat of sit jy Net die radio aan Voel jy nog my hand Deur jou hare die troos Van ’n ander wat verstaan Waardeur jy gaan Mis jy nog my hart Mis jy my Mis jy my al (Mmm, mmm) Hoe moet ek vergeet en Vergewe dink jy nie ook soms Hoe dit anders kon wees nie As jy my nou sien Sal jy net verby stap Nie eers wil omkyk nie Weer ’n vreemdeling Maak die idee van Alleen wees jou bang Probeer jy nog vergeet Van daai aand Toe jy verlore raak In ons verlede Vertel ’n leun Sê dat jy my sal vang Ten alle tye sal klou Aan my hand of dink jy Als gebeur met ’n rede Hoor jy nog my stem In jou kar as jy ry In my straat of sit jy Net die radio aan Voel jy nog my hand Deur jou hare die troos Van ’n ander wat verstaan Waardeur jy gaan Mis jy nog my hart Mis jy my Mis jy my al (Mmm, mmm) Mis jy my al (Mmm, oehh) (Mmm, oehh) Hoor jy nog my stem In jou kar as jy ry In my straat of sit jy Net die radio aan Voel jy nog my hand Deur jou hare die troos Van ’n ander wat verstaan Waardeur jy gaan Mis jy nog my hart Mis jy my Mis jy my al (Mmm, mmm) Mis jy my al (Mmm, oehh) Mis jy my al