Jan Braai: Onderwater braai

24 September was Nasionale Braaidag en ons sien hoe Jan Braai geskiedenis maak en onder die seewater braai. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!