Oudtshoorn Courant kuier wild, woes en vreeslik lekker by KKNK 2025

Oudtshoorn Courant kuier by die KKNK. Soos hulle self sê oor die fees "hy's groot, hy's woes, hy's wild, hy's vreeslik lekker!" Kom loop saam met ons deur die strate vir al die liplekker ietse by die 2025 KKNK! Ons het ons tekkies aangetrek dat jy van jou rusbank af kan "saamstap"! #KKNK , #oudtshoorn , #festival , #kunstefees