40lbs + Carps - Conoflex Carp Hi Line Series Volume 5

Die Conoflex Carp span gee 'n inligting sessie. Loukie van der Merwe, Barend Breedt en LC van der Westhuizen gesels bietjie meer in diepte oor produkte en wat vir hulle werk. En Dirk Grobler deel 'n ongelooflike sessie waar hy saam sy gesin by Klipkoppies spandeer het.