Pinkster/Genesing.Lees die description. Ons dien ṅ groot God. Alle eer aan die Here.
Dit is Marieta se vriendin wat met die maag kanker gediagnoseer was.Op die video was sy die laaste persoon vir wie ons gebid het.Marieta het vir haar ingestaan. Hier is haar dogter se terug voer. Let me Tell You about My Jesus 🙏🙏🙌🙌🙌 Die Massa wat daar was is weg. Die Dr kry dit nie.🙌🙌🙌Hulle het die kliere uitgehaal en n Pataloog uit gekry om te kom kyk. Hul vermoed wel sy het wel n Autoimmune siekte. So die operasie is nie so groot soos wat dit sou wees nie. Omdat hul niks moet verwyder en Dan weer te re structure nie.Mammie is nog in Teater en Sy gaan ICU slaap vanaand maar sy gaan nie so lank in wees nie. Dank die Vader. Selfs die Spesialist sê Ons moet dankie sê vir die Here. Goeie Naand almal. Prof Allen en Marieta het Sondag vir haar gebid en kyk hoe 'n Groot God aanbid ons!

AGS Warrenton

Het ons nog geloof?

The FULL VIDEO of Trump they didn’t want released

O PODER DA ORAÇÃO | Escola de Sabedoria com Tiago Brunet

Geestelike identiteit

They Thought He Was Jesus… Then He Sang the Most Beautiful Name Ever Heard | AGT 2026

أثر افتقادك لربنا - لايف السبت - مصطفى حسني

😱 If you understand this lesson... you might get rid of anxiety, obsessive thoughts, and dissatis...

Die Arend. Deel.1 Ons vra omverskoning vir n deel van die klank wat af was.

THIS IS WHAT THE FIRE OF GOD DOES IN YOUR LIFE!

Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 12/06/2026 | Live Ao vivo

Hemelvaart. Ons vra omverskoning die opname is in twee opnames

Verloor seun in ongeluk, hoekom HERE?

The Person of the Holy Spirit | Benny Hinn in Ghana

AGS Warrenton

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

LEARN HOW TO SEE JESUS RIGHTLY

Geestelike identiteit

Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 26/06/2026 | Live Ao vivo

