Ma Skryf Matriek 1975 Afrikaanse Rolprent
Ma Skryf Matriek 1975 Toe Ma met Pa getroud is het sy net standerd ses gehad. Intussen het Pa met tuisstudie sover gevorder dat hy senior lektor aan die universiteit is. Ousus is n wreldwyse eerstejaarstudent en sleep met n medestudent met lang hare, sloffies, krale om die nek en ry boonop motorfiets. Ouboet is in matriek met al die wysheid van n matriekseun in pag. Teen hierdie agtergrond besluit Ma dat sy te ongeletterd is vir haar familie en skryf stillietjies in vir matriek. Uit haar huishouding betaal sy Dr. Smal, hoof van die Tuisleerkollege vir haar kursus. Dr. Smal, n oujongkrel, gooi sy flikkers vir Ma, na sy hom onder die wanindruk bring dat sy ongetroud is en dit veroorsaak onnodige komplikasies met Ma se studies en huishouding. Akteurs Esther van Ryswyk (Bella Roux)Fanie Smit (Dr. Sias Roux)Wena Naudé (Tant Lily)Harriet Pienaar (Annatjie Roux)André Smal (Johan)Albie Harmse (Neelsie Roux)Alewyn Lee (Dr. Steve Smal)Michal Grobbelaar (Prof. de Kock)Hermien Dommisse (Mrs. de Kock)Annette Engelbrecht (Receptionist)Dana Niehaus (Prof. van der Velde)Sann de Lange (Typist) All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favour of fair use.

Mooimeisiesfontein 1978 Afrikaanse rolprent

Orkney Snork Nie S04E53 🌟 Full Episodes | Nostalgic Family Sitcom Marathon

Nag Van Die Negentiende Afrikaanse Rolprent (1991)

my naam is dingetjie rolprent sonicnemesis

Gebore Talente Movie

Wie laaste lag (1985) Afrikaans

Eendag op 'n Reëndag (1975)

Bakgat 1 (2008)

PATERNOSTER. Die lewe sonder jou (1972)

Snip en Rissiepit (1973) (Afrikaans)

Dr. Marius Hugo (1978) (Afrikaans)

Netnou hoor die kinders 1977 Afrikaanse Rolprent

Kiepie en Kandas (1981) (Afrikaans)

Dingetjie Is Dynamite 1975 Afrikaanse Rolprent

Witblits en peach brandy 1978 Afrikaanse Rolprent video nou reg

Daan En Doors oppie Dieggins

Tawwe Tienies 1984 Afrikaanse Rolprent

Die Rebel (1976) (Afrikaans)

AS JY NOG NIE KOERANT PAPIER VIR TOILET PAPIER GEBRUIK HET NIE KRY JY NOOIT DIE WAARDE VD STORIE NIE

