Slagoffer Lei My Na Die Here | Deel 2 | Adele Vrey | Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 32 2022
Janine G gesels met Adele Vrey oor die okkulte en dit waarteen ons moet waak. En soms beland jy diep in hierdie web van satan se kloue, maar hoor hoe die persoon wie Adele opdrag gehad het om te vermoor, haar na die Here gelei het. Om Adele te bespreek of om haar boeke te koop whats app 082 407 2888 Titels van Adele Vrey se boeke Bloedoffer - getuienis in Afrikaans. Sacrifice - getuienis in Engels. KREET - boek vir geestelike oorwinning. Die godsdienstige gees - hoe die godsdienstige gees teenoor die Heilige Gees in die kerk werk. My boetie se geheim - ñ nie-geestelike boek, amper soos 'dis ek, Anna'. Vorm van my siel - digbundel. BORGE: Spesiale woord van dank aan Riette Delport van Rut Art wat haar nuwe winkel aan ons beskikbaar gestel het. Gaan loer gerus na al haar pragtige kunswerk by 165 Orion straat, Waterkloof Linda James Design vir die borg van Janiné G se baadjies. Baie dankie. Ondersteun haar gerus Leana Joubert vir die versorging van Janiné G se hare. Kontak haar gerus vir enige troues, funksies of vir spesiale geleenthede Whats app 074 585 4001 Aanbieders Janine-G Vervaardiger Janine-G in samewerking met Patmos studio Patmos Studio Wickes Nortje Melk In Jou Tee Bekers is nou beskikbaar teen R70 elk (posgeld uitgesluit) om te bestel volg gerus hierdie skakel https://janine-g.com/shop #adelevrey #melkinjoutee #janineg #janine_grobbelaar

Slagoffer Lei My Na Die Here | Deel 1 | Adele Vrey | Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 31 2022

#08 Assistenzhunde - die flauschigen Alltagshelden 🐾 mit Xenia Baumann

Heima með presti 28. júní 2026, Þema: Samfélag syndaranna

Romé Fourie | D2 | Angela Reed, Mariska Pieterse & Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 22

03-31-24 Barbara Morris & Rev Kim Caswell

WIE SAL HELP? | D2 | Annari Du Plessis | Purple Foundation | Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Prg 2

African Meditation Music | Relaxing Song 🌍✨FLOAT WITH THE WIND |

Freedom for the Family with Belinda Burger - The Davids Interview: Johnny and Liezel.

HELP! EK IS NIE GELUKKIG NIE | RENé VOSLOO | JANINE G | MELK IN JOU TEE | EP 2 2026

How I Set Myself Free | Keke Palmer | TED

WORLD EXCLUSIVE: Michael Jackson's "Secret Family" Breaks 25-Year Silence | 60 Minutes Australia

I Spent 30 Days Building a Mountain Wooden House: Solo Bushcraft Survival (Catch & Cook)

Adele B | Mariska Pieterse & Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 27

Zanti Swanepoel Mrs United Nations South Africa - Melk in jou tee

My Therapist Said I'm Undateable. My Ex Proved It. | Trevor Noah

Orkney Snork Nie S04E11 😄 Marathon | Iconic South African Sitcom Full Episodes

Bekeer maak soms seer | AJ Olivier | Getuie Tyd

5 Oktober 2024 Saterdag S5 Ep 162 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis

Ado & Annatjie Krige | D1 | Mariska Pieterse & Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 6

