Tweede plek is beter as eerste! (net klank, slegs preek - 24 Aug. 2025) - Jes. 58 09b-14

Ons dink dikwels eerste plek is alles, maar God se pad lyk anders. Jesaja 58 wys dat ware vreugde en seën kom wanneer ons dien, help en nederig leef – die ‘tweede plek’ word eerste in God se oë. Luister hoe hierdie boodskap jou nooi om vreugde te vind in God se manier van lewe.