Kerssangdiens 2022: Haal Asem - JI de Wet

#NGOosterlig #Kerssangdiens #KomSoosJyIs "Die Gees van God het my gemaak, die asem van die Almagtige gee my lewe." Job 33:4 Baie welkom by Oosterlig se Kerssangdiens! Mag hierdie diens jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is. Mag jy getransformeer word en 'n verskil in jou wêreld maak. Kontak ons by 012 993 5437 | [email protected] Besoek ons Webtuiste - https://oosterlig.co.za/ Download die Oosterlig-App - https://get.theapp.co/aeeb (Ons eredienste en En Route Bybelskool is as oudio's op die App beskikbaar) Volg ons op Instagram -   / oosterlig   Like ons Facebook-blad -   / oosterlig