Dagbreek: Van Nature - Gewrigsprobleme

Vandag in Van Nature gee Antoinette en oom Johannes vir ons raad oor gewrigsprobleme. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!