Koffie Kuier #201 - Psalm 105 (a) (29 Julie 2025)

Welkom by nog 'n "Koffie-kuier" episode. Hier kuier ons as kollegas aanlyn saam met jou en 'n goeie koppie koffie terwyl ons saam gesels oor 'n Bybelboek / tema. Kom kuier saam & deel gerus die gesprek met vriende / familie. Stuur gerus ook tekste of temas waaroor jy graag wil hê ons moet verder dink / gesels na enige van die predikante ([email protected]; [email protected]; [email protected])