Rugby 7's: Southern Legions vs Hoërskool Die Anker U/17 2023

Die uitspeel wedstryd tussen die Southern Legions en Hoërskool Die Anker tydens Hoërskool Brandwag se Sewes Toernooi op 23 September 2023 vir die Plaat finaal.