Dis tyd om te trek na Kleinfontein! - 'n Toer deur Kleinfontein
Kleinfontein is 'n unieke onge-ewenaarde Afrikaner Kultuurdorp. Sy huidige regsstatus 16 Maart 2018 is die van 'n Aandeleblokmaatskappy soortgelyk aan Kleinfontein se sustersdorp Orania. Nadat Kleinfontein aanvanklik 'n Koöperasie was is daar besluit om oor te gaan na 'n Aandeleblok Maatskappy omdat dit vir aandeelhouers meer eiendomssekerheid bied en nommerpas is vir 'n kultuurdorp soos Kleinfontein . Integraal tot die wet op die beheer van 'n aandeleblok is dat die wet daarvoor voorsiening maak dat elke aandeelhouer se aandeel gekoppel word aan sy erf. Elke aandeelhouer ontvang ook 'n landmeterskaart opgestel deur 'n geregistreerde landmeter. Uiteraard is vererfbare gebruiksreg van die belang asook lede se verpligtinge in die kontrak vervat. Kleinfontein se groei en die verval en onsekerheid van die nuwe Suid-Afrika het meegebring dat daar twee belangrike prosesse die lig gesien het. Die eerste proses is die van formalisering of andersins bekend as dorpstigting. Die tweede was die omskakel van die Koöperasie na ‘n aandeleblokmaatskappy wat intussen reeds voltooi is. #kleinfontein #erfenis #afrikaans #boermedia

Rehoboth Afrikaans

Kleinfontein Whites-only town under siege..when love conquers

Orania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)

Orkney Snork Nie S04E11 😄 Marathon | Iconic South African Sitcom Full Episodes

🏕️ Tankwa & Cederberge Kampavontuur | Grondpaaie, Kampvure en Yskoue Nagte!

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers #46 #fail #adamrose #smartworkers

Pretoria: Living in the Land of Apartheid

Camping in the Rain, Moerkoffie & Riverside Braai | Breede River | VW Autovilla

Times Talk - The trial of Yorgen Fenech week 1

Kleinfontein, Gauteng’s own 'Orania lite' facing battle to stay alive

Twak Praat Ep11. - Kurt Darren

Klipvelders het bietjie by die boere dag gespeel

Incredible Safari Moments Caught on Camera

'We are not isolated, we love doing everything ourselves', Kleinfontein resident

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Rhodesia | Zimbabwe | Ian Smith | 1960s Africa | This Week | 1968

Kleinfontein | Afrikaner only enclave not to be demolished

LAAT U WIL GESKIED HIER OP AARDE, NET SOOS IN DIE HEMEL - 16 FEBRUARIE 2025

Amore Bekker | Haar boek 'Ek het 'n Engel gesien' | 23 Septmber 2024

