Oom Deon Loop Rond - Oom Deon besoek Fort Schanskop in Pretoria.

Oom Deon Loop Rond - Oom Deon besoek Fort Schanskop by die Pretoria Monument. Loop rond saam met Oom Deon en geniet 'n lekker dag in die natuur en vars lug. Ek besoek: Fort Schanskop, op die koppie by die Monument, Leer die geskiedenis van die 4 forte, en Besoek die Pro Patria Militêre Museum As jy klaar gekyk het maak 'n draai by my webwerf en het 'n geskenk vir jou. Besoek my by https://www.deonvanderschyf.com/?page.... O ja.... gee my jou mening en vertel my wat jy van die video hou. Baie dankie, Oom Deon