ChemDust Drone Trailers: Spuit én strooi vinniger met minder arbeid.
ChemDust Drone Trailers: Spuit én strooi vinniger met minder arbeid ’n Landboudrone is net so doeltreffend soos die stelsel wat hom op die grond ondersteun. Daarom ontwikkel ChemDust doelgemaakte dronewaens wat die hele spuit- en strooiproses vinniger, makliker en meer produktief maak. In hierdie video gesels ons met Christo oor hoe ChemDust ontstaan het en kyk ons na ’n unieke dronewa wat vir kunsmis- en saadstrooiwerk ontwikkel is. Die wa beskik onder meer oor: ✅ ’n 1,5 m³-vlekvryestaaltenk vir kunsmis of saad ✅ ’n Vyfmeter-buigsame awegaar ✅ Afstandbeheer vir vinnige op- en afskakeling ✅ ’n Kapasiteit van ongeveer 40–80 kg per minuut ✅ ’n Kompakte 30 kVA-stil dieselaanopwekker ✅ Ruimte vir drones, batterye en kalibrasie ✅ Spuit- én strooifunksionaliteit op een platform ✅ Pasgemaakte opsies vir verskillende drones en behoeftes Van die Rebel Compak tot die Rebel I en Rebel II, ChemDust bou oplossings vir kleiner sowel as groter dronebedrywighede. 🌐 Besoek: https://chemdust.co.za #ChemDust #DroneTrailer #LandbouDrone #DroneSpuit #DroneStrooi #PresisieLandbou #LandbouTegnologie #AgriTech #Boerdery #LandbouSA #KunsmisStrooi #Gewasbeskerming #SlimBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Waarom ’n goeie dronewa belangrik is 00:39 Ontmoet Christo van ChemDust 00:48 Hoe ChemDust ontstaan het 01:20 Die nuwe kunsmis- en saadstrooistelsel 01:57 Die 1,5 m³-vlekvryestaaltenk 02:04 Motor en vyfmeter-awegaar verduidelik 02:28 Hoe die awegaar vir vervoer wegvou 02:36 Kapasiteit en verstelbare spoed 02:53 Afstandbeheer en vinnige hervulling 03:15 Die dronewa se uitleg 03:28 Die kompakte 30 kVA-aanopwekker 03:54 Veilige landingsruimte vir die drone 04:15 Uittrekbare laai- en batterystelsel 04:34 Kalibrasie en produkherwinning 04:59 Verskillende ChemDust-modelle 05:22 Spuit- en strooiwa in een 05:46 Pasgemaakte dronewaens 06:03 ChemDust se webwerf en kontakbesonderhede 06:24 Oplossings vir enige grootte drone 06:44 Afsluiting

We Bought Temu's Craziest Product!!!

Wat is volgende vir Suid-Afrikaanse landbou?

AgriDrone 2026 Spray Trailer | Drone Trailer Demo

Waarom werk die mieliemark nie reg nie? | SAFEX en die uitlaai-protokol verduidelik.

Hoe kan jy beter besluite oor jou grond neem? Hoor wat Jan van Agri 360 sê.

Karoo-boer selekteer vir gehardheid

Hoe gereed is jou plaas vir ’n veldbrand? Anthony van Husqvarna praat brandbeheer.

Die innoverendheid hou nooit op nie, veral nie hier by Bok.I nie! - NAMPO 2025

Gideon Botha gesels oor Bek & Klouseer

Badger Agriculture se planters: Hoe kies jy die regte planter vir jou boerdery?

Hier meng en pil ons grondbone afval, gaan die pilletjies groen uitkom?

Sweedse navorser spandeer TWEE MAANDE in ORANIA

🔋Never Buy Drill Batteries Again! Just Use a Key and Watch What Happens!😱

50 Impressive Agriculture Machines Operating at Peak Efficiency

Gebou deur 'n boer. Gebou vir Afrika. Gebou om te hou.

FPV Drone Agriculture DJI T55 #automobile #beltfpv #drone #farming #dji

Ons sit sprinkelbesproeiing in | ’n Rustige dag in die Karoo

Smart Workers & Expert Work Tricks | Compilation✅Part1

Meer as net 'n trekker... Valtrac is die oplossing vir jou hele boerdery.

