Cintaine Schutte, Judi Hattingh, Hennie van Greunen en Pedro Kruger oor Annie + Helen by KKNK

Annie + Helen is 'n verhoogproduksie wat by vanjaar se KKNK-kunstefees op die planke gaan wees. Om ons meer oor dié produksie te vertel, kuier die akteurs Cintaine Schutte en Judi Hattingh, die teksskrywer Hennie van Greunen en die vervaardiger Pedro Kruger saam. #diegrootontbyt #theatre #Music