Rina Hugo Treffer Medley (Live at Loftus, 19 August 2023)

Official Video for "Rina Hugo Treffer Medley". Download or stream here - https://Krone.lnk.to/Live2023 Follow Krone Fans op Social Media: Facebook -   / kronefans   Instagram - https://www.instagram.com/kronefans/?... TikTok – https://www.tiktok.com/@kronefans?_t=... Shot by Settlers Media Edit and Grade by Danie Pretorius Live Recording by Murray Lubbe Audio Mix and Master by Dirk van Niekerk Rina Hugo Treffer Medley - Lirieke Hoor jy my stem oor die see Dit klink so ver oor die water Dit het die klank van die wind wat waai Dit het die kleur van verlang Ek roep uit oor die see Ek’s so alleen sê my waarom Hoor jy my stem roep na jou? Hoor jy my vra waar is jy nou? Die branders brand sag teen die rots waar ek wag in my sonskynland 'n Visser vaar uit oor die seemeeu-geluid van 'n Kaapse strand Hul lag en gesels met 'n kindergeloof in 'n vissermanshand En dit toe ek glo jy sal terug kom na my in die sonskynland Ek sien vandag die son weer skyn Somer en see vir ons samesyn Kyk na die hemel, die helder blou En in die sonskyn wag ek vir jou Van vroegaand al skyn die hawe se ligte Hul knipoog en dans oor die kaai Die nagwind waai koud, daar’s reën in die lug Ek voel nie die sproei teen my waai Dis so 'n eensame aand Die afskeid lê swaar in my hart Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer Die dae wat vreugde was, is nou net seer Elke dag word 'n weer probeer Of is alles verby Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer As die Drakensberge wit lê Witter, as die winter grou Bring dit weer die groot verlange Na winternagte saam met jou Drakensberge van verlange Teen die hange huil die wind Sal ek in skarlaken berge Jou ooit eendag weer kan vind Troepie doepie wanneer kom jy huis toe Uit die vreemde hoor jy hoe ek roep Stap deur bos en sand En doen jou plig teenoor jou land Maar kom terug na my my Troepie doe Maar kom terug na my my Troepie doe Ek wag op die vroeë môreson teen die mure Beplan, maar ek weet hoe die dag gaan ontvou Want jy vul al 24 mooi ure Ek raak bang want die kring om myself raak te nou Net ‘n tikkie vryheid Is tog al wat ek vra Waar ek fantaseer en droom en dink en niemand my pla Net ‘n tikkie vryheid Moet ek êrens behou My lewe en my liefde gee ek aan jou Music video by Christia Visser, Elizma Theron, Kurt Darren, Leah, Liezel Pieters, Nicholis Louw performing Rina Hugo Treffer Medley (Live at Loftus, 19 August 2023). (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/M9tvQu #Krone #KroneByLoftus #RinaHugoTrefferMedley #MoewieseSaamsingJol #Afrikaans #Loftus