Slim planne in droogte

Boere se slim planne om hul vee deur die droogte te neem: Dit wissel van voëlent as voeding, weiding in padreserwes en vernuftige gebruik van melasse.