Hemelvaart Boodskap 2026: "Ek is met julle vir altyd" | 14 Mei | Past Fanie Myburgh
HEMELVAART 2026: Jesus is nie meer "daar" nie, maar deur Sy Gees HIER in jou! 🕊💫 ☁️ HEMELVAART 2026: "Ek is met julle vir altyd" ☁️ Datum: Donderdag, 14 Mei 2026 Tyd: 19:30 Skrifgedeelte: Matteus 28:20 & Johannes 14:16 Hemelvaart word dikwels gesien as 'n "vaarwel", maar Jesus se laaste woorde was juis 'n kragtige versekering: "En kyk, Ek is met julle al die dae..." 📖 Vanaand gesels ons oor die groot "kopskuif" wat die dissipels moes maak. Jesus het nie weggegaan om ons alleen te laat nie; Hy het na die Vader gegaan sodat Hy in 'n ander vorm deur Sy Gees in ons kan woon. 🕊️ In hierdie uitsending kyk ons na: Die Oorgang: Hoe ons beweeg van die tasbare na geloof. 👣 Die Belofte: Wat beteken dit dat die "Ander Trooster" (die Gees van Christus) nou in ons is? Die Krag: Hoe Jesus se teenwoordigheid binnin ons (as tempels) vrees verander in waagmoed en wonders. 🔥 Die Bemoediging: Jy is nooit alleen nie – die Woord is IN jou! 🔗 Bly in kontak met ons: 💬 Gesels saam: Gebruik die "Live Chat" vir vrae of gebedsversoeke. 🌐 Webwerf: https://faniemyburgh.co.za 📲 Volg ons: / faniemyburghblad 🎁 Ondersteun die Bediening: Fanie Myburgh Ministry NPC First National Bank Rek nr: 6250 2653 422 Tak kode: 250 655 Internasionaal SWIFT: FIRNZAJJ #faniemyburgh #pastoorfaniemyburgh #AfrikaanseYouTube #hemelvaart #hemelvaart2026 #FanieMyburghYouTube #ChristenYou

Herder Vir My Skape. 2026.06.14. Past. Fanie Myburgh

Just oats and boiling water! Flatbread in 5 minutes! No flour, no oven!

(Live) Paulus, slang of apostel ?

Time Alone With God | Soaking Worship Instrumental

Boodskappers van die Koning | Dag 1 Diens | 31 Mei 2026

This is The Last Call -Prof. Walter Veith

Die Pinkster Pad. 2026.05.24. Fanie Myburgh

Biggest Xenophobic Violence Event in South African History planned for June 30. Here's what we know

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Die Rykdom van die Geheim | 12 April 2026 | Fanie Myburgh

Evolusie... OF Laat Ons Mense Maak | Ep47 | Radiokansel Hartklank

I haven't bought bread in a year! I just mix chickpeas and lentils - so delicious and healthy

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

SAUL SE MALLIGHEID en die Vrees vir die Here. 2026.04.26. Fanie Myburgh

Nie verdwyning maar verhoging (oudio preek, Hemelvaart, 14 Mei 2026) - Luk. 24:44-53

This is Killing the Church - Randy Skeete | Randy Skeete Sermon | Christian Motivation

Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter

Elon Musk’s Grok AI Was Asked About Jesus — What It Replied Is Disturbing

Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018

