Molly en Wors (6 Mei)

Dis Blapsie se eerste dag by die Poly-Ann School of Beauty en sy is baie senuweeagtig. Mollie is hoogs ontsteld toe sy hoor wie die nuwe bemarkingsbestuurder by Wors se werk is...