Reborne - Die Lig (Feat. Byron Keno) [Official Music Video]

Die lig is n lied van hoop. Soms voel die lewe moeilik en soms soek mens net n lig in jou lewe. Wie is die lig vir jou?