🎉Episode 16 van Die Blou Bank 🎉

Gimmies se Dagbestuur is vuur en vlam vir 2025!😁🔥 #gimmiedagbestuur #gimmietrots #gimmieuitnemendheid #houbyblou💙 Ons het hulle beter leer ken, lekker saam gelag en ons visie vir die toekoms gedeel.