Klein dorpies in die Karoo | Adri Smit | 29 Augustus 2024

Stigter en algemene doener van die beweging 'Ons Karoo en Kontrei', Adri Smit, kuier by ons om ons meer te vertel van die werk wat hulle doen om klein dorpies in die Karoo te ondersteun. Sy vertel ook van 'n nuwe inisiatief waaraan jy as reisiger deur die Karoo kan deelneem. #diegrootontbyt #Karoo #SouthAfrica