Wat op aarde? Je-ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys: Lekker mense, wenresepte en wêreldkampioene

Je-ani Swiegelaar, Germandt Geldenhuys en Alexa gesels oor Die Vrou Op Die Dak en Drie van die bestes by Momentum Beleggings Aardklop 2023. Besoek www.aardklop.co.za vir ons volledige feesgids en kry sommer vandag nog jou kaartjies na hierdie produksies.