Wat is 'n skool sonder kinders?

Wat is 'n skool sonder kinders? Absoluut niks! Die afgelope tyd was vir almal van ons' n uitdaging op verskeie vlakke! Die toekoms is nog meer onbekend en ons is onseker. Kom ons gee vrees nie die oorhand nie. Ons weet mos waar ons Hulp vandaan kom. Hoërskool Noordheuwel... kom ons vat hande en bly hoop! #DisTyd