Skeidsregter aangerand by rugbywedstryd [Kort weergawe]

Een van Suid-Afrika se beste skeidsregters, Mdashe Mlungiseleli, is Saterdag, na afloop van die rugbywedstryd tussen Hoërskool E.G Jansen in Boksburg en Hoërskool Kemptonpark, deur 'n hulp-afrigter van E.G Jansen aangerand. Dié afrigter, Schalk Snyman, is ook die Valke Cravenweek 0/18 skole-afrigter.