Ons gesels met 'n Sangoma | Jaco Goosen

'n Sangoma word deur Jaco Goosen besoek en hulle gesels oor tradisies teenoor geloof. Waar stop kultuur en waar begin Christenskap? 'n Episode uit ons argiewe wat op Kruiskyk TV uitgesaai het. #sangoma #schooloffire #softube #jacogoosen www.rooies.org