En Route Griekeland Bybeltoer #8 - Paulus en identiteit
Oosterlig se En Route Bybeltoere is 'n hoogtepunt van die jaar. Ons het hierdie jaar (2024) in die voetspore van Paulus gevolg op ons Griekeland Bybeltoer. Gedurende hierdie toere beleef jy die ongelooflike antieke spasies wat jy gereeld in die Bybel raaklees, asook die onvergeetlike gevoel van community wat binne die groep heers. Roedolf Botha en Johan Erasmus bied dié toere aan en is die perfekte kombinasie van teologie en geskiedenis. Hierdie Bybeltoer bestaan uit 18 sessies wat ons binne die volgende twee weke vrystel. Maak seker jy kliek op die "notification"-knoppie sodat jy geen sessies mis nie! Die doel van En Route is om mense se lewens te verbind met die volle, lewende Woord met al sy nuanse, sodat die verhaal so saamsmelt met ons eie dat dit één verhaal word. Hou Oosterlig se platforms dop vir meer inligting oor ons volgende Bybeltoer. Hoop ons sien jou by die volgende een. Download en luister na die audio op die Oosterlig-App. Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om 09:00 (In-Persoon & Aanlyn) en om 17:30 (In-Persoon) plaas. Kontak ons by 012 993 5437 | [email protected] https://oosterlig.co.za/

En Route Griekeland Bybeltoer #9 - Die invloed van Griekse mitologie op die evangelie

En Route Griekeland Bybeltoer #5 - Paulus: Hoe dinge vir vroue verander het

God Says:"TAKE THIS MESSAGE SERIOUSLY, BECAUSE ONLY YOU ARE SEEING IT"/God Message Now/God Message

#1436: Een nieuwe psychiatrie van samenwerking | Een gesprek met Jim van Os

#1 10AM Pinkster 2026 - God kies om by jou te wees - Chris de Wet

Maak vas

MY GETUIENIS - Koot Momberg

De visie van Hans Stolp

Navajo Men Reveal What Jesus Told Them About Bigfoot, Aliens & More

KSM Erediens | 10 Nov. | Die afgode van ons tyd (Johan Smith)

KSM Bybelskool I 18 Jan. I Romeine I Hoofstuk 1 Deel 1

Kleingroepmateriaal #9: Praktyk 3 - Gebed: My verhouding met God en ander (Mikal Barnes)

En Route Griekeland Bybeltoer #1 - 300, Leonidas en Geloof

25 Junie '23 | Word jou gebede verhoor?| Dirkie van der Spuy

Waarom God geen man met een baard is | Johan Oldenkamp | The Trueman Show #264

Hoe lyk dit wanneer jy gee en ontvang? - Roedolf Botha (1 Kor. 12:7-11)

Een overgevoelige natuur

RITME Digitaal | Die krag van die Gees | Johan Smith

Lore Dewulf over hoogbegaafdheid - Zelfkennis #5

