Gys Pitzer Vaaldam Bonanza Special - Deel 2 |

Neville Foord wys hoe om die 3 spesies wat daai eerste plek kan besorg te teiken, 'n voertuig ter waarde van R100 000 met trots geborg deur Gys Pitzer Motoring kan dalk net vir jou bestem wees. Hierdie video bevat waardevolle wenke en advies oor hoe om suksesvol met die borgprodukte van FISH te hengel.   / foranglers   Vir meer inligting volg die skakel na ons webtuiste en Facebook blad. Besoek www.foranglers.co.za Oewerhengelaar hemde: https://foranglers.co.za/apparel/ Facebook. Die Oewerhengelaar:   / thebankangler.dieoewerhengelaar   Carp Angler:   / thecarpangler   Stywe Lyne:   / stywelyne   Bass Angler:   / thebassanglermagazine