Alles wat jy moet weet oor Veelvoude en Faktore (2020) | KABV | Graad 4-6 Wiskunde

In hierdie video gee ek aan jou n inleiding/ verduideliking van wat n veelvoud en faktor is. Daarna wys ek jou hoe om die kleinste gemene veelvoud (KGV) en grootste gemene faktor (GGF) te bereken. Jy word ook n kans gegee om die video te "pause" en jou eie voorbeeld te probeer, en dan te kyk of die antwoord reg is. Na hierdie video behoort jy enige iets te beantwoord wat handel oor veelvoude en faktore. ________________________________________________________________________________________ Hierdie video is opgeneem deur Suid-Afrikanse Wiskunde Onderwyser, Lizette Booys, om ondersteuning te bied aan leerders en ouers tyds die Corona Virus Pandemie van 2020. Alle lesse is in lyn met die Kurrikulum and asseseringsbeleidverklaring (KABV). Lizette behou n honeursgraad in die opvoedkunde van wiskunde. Bly in kontak! Vang Wiskunde Juffie op die volgende Sosiale Media Platforms: Facebook :   / wiskunde-juffie-288761918514389   Instagram: https://www.instagram.com/wiskundejuf... Twitter:   / wiskundejuffie