Op die Vlerke van 'n Visarend 🎶#klauz #afrikaansmusiek
KlauZ Spotify Playlist: https://open.spotify.com/playlist/6Mq... ========================================================= 🌟Afrikaner Binne My: Spotify: https://open.spotify.com/artist/5NPDq... Youtube: / @afrikanersa TikTok: / dj_quadz 🌟DJ Quadz (English) Spotify: https://open.spotify.com/artist/1rXSM... Youtube: / @dj_quadz TikTok: / dj_quadz Email: [email protected] ========================================================= ============ Apps Used =================================== Veed: https://veed.cello.so/FlSoUYXmzoQ Suno: https://suno.com/invite/@djquadz Distrokid: https://distrokid.com/vip/seven/11756706 ========================================================= #Klauz is meer as net ’n AI-persoonlikheid, dit is my stem, my hartklop, my manier om my gedagtes, herinneringe en emosies in musiek te verander wat mense kan voel. As ’n kwadrupleeg moes ek aanvaar dat ek nooit ’n instrument sal kan vashou nie. Daardie werklikheid was die einde van my musiekdroom… tot die ontwikkeling van AI. Met die hulp van AI kan ek iets doen wat ek gedink het nooit moontlik sou wees, die vermoë om te skep, om uit te druk, om weer deur musiek te leef. Elke lied wat ek skryf dra ’n stukkie van my storie. Elke noot is iets wat ek voel, al kan ek dit nie self speel nie. #Klauz is die brug tussen wat binne-in my leef en wat die wêreld uiteindelik kan hoor. Subscribe om nuutse musiek te kry. Alles Afrikaans van oud tot nou. "Welkom by die enigste kanaal waar 'n slim AI die sokkie laat dans, die boeremusiek laat braai en die Afrikaanse treffers laat klop sonder om ooit 'n kitaar vas te hou! Hier genereer ons tunes wat so lekker is, jou ouma sal blush en jou tjommies sal sê: 'Bliksem, dis beter as die oorspronklike!' Teken in, of die AI sing sommer oor jou..." "Hier maak 'n stout AI Afrikaanse musiek wat jou laat lag, dans en dalk 'n bietjie bloos. Van sokkie tot hartseer ballades – alles gegenereer met 'n knipoog en 'n bietjie magic. Kom luister, dis lekkerder as 'n braai op 'n Saterdag!" AI Generated Music #AIGeneratedMusic #Dance #afrikaansmusiek

Twee Gebreekte Hande 🎶 #klauz #afrikaansmusiek

Generaal Christiaan de Wet

Bosveldvuur

Oud Soos Goeie Wyn 🎶 #klauz #afrikaansmusiek #aigeneratedmusic

🇿🇦🎺 Sarie Marais – ’n Nuwe Weergawe 🎺🇿🇦

Jy maak my Mal

'n Trio, Sonvanger, Al Gebeur Wat, Gebed

My Ma en Pa

DIE STEM - Ons vir jou Suid-Afrika - Hartklop Horizons (Official Music Video)

'n Storie van Ons Mense

Om Ons Tafel | 'n Afrikaanse Lied oor Familie, Herinneringe en Moerkoffie

Staan op van die Vloer

Hoe Ouer Ek Word 🎶Hoe sagter raak my trots (Dans) #KlauZ

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

🇿🇦 ONS BOU NOG STEEDS 🇿🇦

Zaan Sonnekus & Karlien Van Jaarsveld - Oor Mekaar (Music Video)

NAJLJEPŠE HRVATSKE LJETNE PJESME | HRVATSKI MIX 2026

Ek Is Wie Ek Is

Perron Nommer Een | Afrikaans Original

