Ons Hoop is op Die Here Jesus Christus

In 'n wêreld wat verander, verander God nie. Deur die seisoene van die lewe verander ons en die wêreld verander, maar God se liefde en goedheid teenoor ons bly dieselfde en Sy genade is elke môre nuut. Hebreërs 13:8 en Klaagliedere 3:22-24.