Sê Dit Soos Dit Is: Episode 070 - Cilliers Brink 3

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, in 'n opvolggesprek met Cilliers Brink, voormalige burgemeester van Tshwane, bespreek die hoofoorsake van die swak finansiële posisie van plaaslike owerhede in SA, die situasie in Pretoria, die gebrekkige nasionale loononderhandelingsmodel, die Eskom-dilemma en die las daarvan op belastingbetalers. Podcast: https://bit.ly/sdsdi070