MOLATEK | Why Molatek is the First Choice with Jan-Hendrik Zietsman from Sweet Home

Vir Jan-Hendrik Zietsman, Molatek tegniese adviserur, en Danie Muller, van die plaas Sweet Home, was die eerste keuse die maklikste keuse en dit was om Molatek se Wolmeester Konsentraat te gebruk in sy boerdery. "Ons gee hom vir die ooie voor hulle begin lam tot ons speen en dit help baie dat ons ons gewigte van ons lammers op 'n gemiddeld van bo 30 kg kan kry." Leer meer oor sy vennootskap met Molatek in die video en skakel gerus jou naaste Molatek tegniese adviseur.