JO VILJOEN Miljoene, Maar Tog Niks: Jo Viljoen se Pad van Donkerte na Lewe

Kan ’n mens ’n CEO wees, gholf speel, miljoene hê en al die speelgoed besit… maar innerlik steeds niks hê? Wat doen jy wanneer jy een aand by die huis instap en jou vrou is net weg—op ’n vliegtuig, verdwyn—en jy sit skielik stok­siel­alleen? Luister hoe Jo Viljoen, wat sy eie dood beplan het, uiteindelik Lewe ontvang het toe God ingryp.